" Vlamme " deur FERDI GREYLING [boodskap #70136] |
Thu, 05 December 2002 14:34 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
VLAMME
Ferdi Greyling
Jy is 'n terugflits
na blou berge soos tande teen die lug,
na die verligting van donderstorms,
as somer oor die veld vlam,
'n swembad in die somer
met jong mense wat speel
en grootword.
As jy nou weer sou verskyn
na al die jare;
jy wat ek geken het
en verloor het
in die elegansie van liefde.
(Die wêreld draai vinniger
as wat ons ooit kon vermoed.)
Al wat ek sal kan sê
as jy weer sou verskyn,
is dat die bougainvilleas
in Oudtshoorn se stowwerige somer
heeltemal op hulle eie
soos pers vlamme brand.
|
|
|
Re: " Vlamme " deur FERDI GREYLING [boodskap #70141 is 'n antwoord op boodskap #70136] |
Thu, 05 December 2002 15:10 |
Paul Van Straaten
Boodskappe: 171 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
O my genade!
skryf in boodskap news:3DEF64D8.3080000@rogers.com...
> VLAMME
> Ferdi Greyling
>
> Jy is 'n terugflits
> na blou berge soos tande teen die lug,
> na die verligting van donderstorms,
> as somer oor die veld vlam,
> 'n swembad in die somer
> met jong mense wat speel
> en grootword.
>
> As jy nou weer sou verskyn
> na al die jare;
> jy wat ek geken het
> en verloor het
> in die elegansie van liefde.
> (Die wêreld draai vinniger
> as wat ons ooit kon vermoed.)
>
> Al wat ek sal kan sê
> as jy weer sou verskyn,
> is dat die bougainvilleas
> in Oudtshoorn se stowwerige somer
> heeltemal op hulle eie
> soos pers vlamme brand.
>
|
|
|
Re: " Vlamme " deur FERDI GREYLING [boodskap #70154 is 'n antwoord op boodskap #70136] |
Fri, 06 December 2002 04:32 |
Pieter[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Kak gedig , deur net so 'n persoon
skryf in boodskap news:3DEF64D8.3080000@rogers.com...
> VLAMME
> Ferdi Greyling
>
> Jy is 'n terugflits
> na blou berge soos tande teen die lug,
> na die verligting van donderstorms,
> as somer oor die veld vlam,
> 'n swembad in die somer
> met jong mense wat speel
> en grootword.
>
> As jy nou weer sou verskyn
> na al die jare;
> jy wat ek geken het
> en verloor het
> in die elegansie van liefde.
> (Die wêreld draai vinniger
> as wat ons ooit kon vermoed.)
>
> Al wat ek sal kan sê
> as jy weer sou verskyn,
> is dat die bougainvilleas
> in Oudtshoorn se stowwerige somer
> heeltemal op hulle eie
> soos pers vlamme brand.
>
|
|
|
Re: " Vlamme " deur FERDI GREYLING [boodskap #70161 is 'n antwoord op boodskap #70136] |
Fri, 06 December 2002 06:19 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis nou half ter sake en ek wil graag vanuit my broos geheue 'n gedig van ee
cummings met julle deel. Ek dra dit al sedert skooldae met my saam en die
naam het ek vergeet:
it may not always be so, and i say
that, if on another's face
you sweet hair lay,
like mine in times not far away
heart of my heart, send me a little word
that i might go unto him,
take both his hands and say:
accept all happiness from me
then shall i turn my face
and hear one bird sing
terribly afar in the lost land
Koot
|
|
|
Re: " Vlamme " deur FERDI GREYLING [boodskap #70183 is 'n antwoord op boodskap #70154] |
Fri, 06 December 2002 18:54 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Pieter" wrote:
> Kak gedig , deur net so 'n persoon
Nogal tragies, want ek dink soms dat as ek dalk nie geweet het wie die
digter was nie, sou ek soms 2 keer na sommige van die goed gekyk het.
Hy laat my effens aan een van my geliefkoosde Engelse digters dink ('n
beat).
|
|
|
|